Kontak Ons

Vir navrae, skakel asseblief die nommer hieronder.

(082) 338 6296
alt

Glikobiologie

Hierdie produkte is ontwikkel om spesifieke fotosintaatbenutting te aktiveer ten einde fisiologiese behoeftes en glikobiologiebehoeftes van die gewas soos reserwebou en vrugontwikkeling aan te spreek. Hierdie produkte sluit in:

Supreme

  • Gliko-versterkte 1P:2K formulasie met verskeie mikro-elemente en aminosure

  • Formuleer vir na-oes reserwe-bou

  • Aktivering van koolhidraat-produksie/berging

  • Bevat aminosuur L-sisteïen vir omgewings-stres en aktiveer prolien-produksie wat help teen biotiese stresfaktore

  • Verbeterde blomdifferensiasie vir volgende seisoen

RootAktiv

  • Aktiveer wortel-aktiwiteite en ensiem-sisteme

  • Verhoog Ca-opname

  • Translokasie van essensïele mikro-elemente

Ekspant

  • Fisiologiese voeding met essensïele mikro-elemente

  • Ontsluit en aktiveer aanvanklike lootgroei en blomdeel-differensiasie (periode van bot tot blom).

  • Beter blomsteel-ontwikkeling en trosrek by wingerd

Frugvult

  • Optimaliseer seldeling en groei na set

  • Fisiologiese voeding vir vrug-ontwikkeling en groei

  • Bevorder dop/skilkwaliteit en °brix

  • Bevat BOK en BOCa, en ko-ensieme (Vitamiene)

BioColour

  • Bevat alle fisiologiese voorlopers vir kleur en

  • Kleurontwikkeling by vrugte en groentes

  • Fisiologiese makro- en mikro-elementvoeding ter

  • ondersteuning van die kleurprosesse is ingesluit

  • Ontsluiting van die sellulêre chromo-/ chloroplaste

Opbrix

  • Gliko-versterkte 2P:1K formulasie vir opbou van brix.

  • Verhoog brixwaarde binne 48uur tot en met 2.5°Brix.

  • Dosis 5liter per ha. Herhaal indien nodig Gebruik saam met BOK vir optimum resultate

Houvas

  • Gliko-versterkte 1P:1K formulasie met aminosure & vitamiene

  • Voorkom voortydige blom-,vrug- en neutval

  • Werk ontydige ABA produksie agv stres-faktore teen

  • Verskaf addisionele energie onder stres-toestande

SaadAktiv

  • Aktiveer saadontkieming en wortelgroei van grane en groente

  • Stimuleer koleoptiel-/hipokotielgroei en ontwikkeling

  • Grondtoediening of saadbehandeling

HalmAktiv

  • Ontsluit Opbrengspotensiale en halmontwikkeling

  • Ontsluit blom-inisiasie en induksie

  • Koring en Sorgum: 5 blaarstadium (GS 5-10)

  • Mielies: 4 blaarstadium (21-30 dae na plant)

  • Peulgewasse/Bone: 2-4 ware blare (35-45 dae)

Graanvult

  • Ontsluit opbrengspotensiale in blomperiode (Ontkieming van stuifmeel, stuifmeelbuis-groei en bevrugting)

  • Beter pitontwikkeling tydens graanvulperiode.

  • Fisiologiese voedingstowwe vir gewasmetabolisme gedurende die graanvul-periode

Vigor

  • Aminosuur gecheleerde bemesting (Nitraat-gedrewe)

  • Unieke samestelling van essensïele makro- en mikro-elemente in bepaalde verhouding

  • Geskik vir grond- en blaartoediening vir alle gewasse

  • Gebruik met RootAktiv vir optimum resultate