Kontak Ons

Vir navrae, skakel asseblief die nommer hieronder.

(082) 338 6296
alt

Fisiologiese Voeding

Elke produk bevat fisiologies-aktiewe plantvoeding wat dit eerstens bio-opneembaar maak, en tweedens bevat dit aminosure, mikro-elemente, fisiologiese “soute” en vitamienes wat nodig is om die ensiemreaksies wat hierdie elemente in die metabolisme-proses ondersteun te kataliseer.

BOCa

  • Bio-aktivering van alle Landboumiddels en biologie

  • Funksioneer deur ‘n “Liposoom-aksie”, wat oordraging oor selwande moontlik maak

  • Optimaliseer huidmondjie-werking

  • Onsluit selbiologie en groeipotensialek

  • Aktiveer die werking van onkruiddoders

BOK

  • Ontsluit wortel-ontwikkeling & haarwortelgroei

  • Ontsluit jongboom-ontwikkeling – WOEMA

  • Word ook aanbeveel as saadbehandeling saam met B-Rus vir optimum wortelontwikkeling by grane

CaBSi

  • Stimuleer en ontsluit vegetatiewe-groei

  • Ontsluit onder andere:

      • ✔️Nuwe lootgroei
      • ✔️Ogie- en groeipunt-ontwikkeling
      • ✔️Toenemende blaaroppervlak-potensiaal

TopGroei Mikros

  • Stimuleer reproduktiewe-fase ontwikkeling i.t.v.:

  • Funksioneer deur ‘n “Liposoom-aksie”, wat oordraging oor selwande moontlik maak

  • Optimaliseer huidmondjie-werking

      • ✔️Blom, bestuiwing, vrugset en vrugontwikkeling
      • ✔️Ontsluit vrug-/saad-ontwikkeling dws opbrengs-potensiaal
  • Bevorder uniforme blomdrag en vrugset

  • Optimaliseer seldeling en -vergroting in die vrug/saad

BFA

  • Bio-Fulvinaat/Humaat - Afkomstig uit plantaardige fermentering (Superieur tot fulviensuur)

  • Uitstekende aktiewe koolstofbron

  • Bevat alle bestandele vir mikrobevoeding

  • Ontbondel en detoks-aktiwiteite vir residu-afbraak

Karakelp

  • Stimuleer bestuiwing, verseker vrugset en verbeter vrugontwikkeling

  • Bevorder uniforme vrugset asook skilkwaliteit en kleur

  • Optimaliseer voedingstofvaslegging in die vrug/saad