Bioflavanoïde het bekend gestaan as “Vitamiene P”. Die Flavanoid-reeks het die vermoë om gewasse se fito-aleksiene te aktiveer en die gewas se eie verdedigingsmeganisme aan te skakel. Karabos se flavanoïd-reeks is goedgekeur vir die gebruik in organiese landbou en beskik oor EU, JAS en NOP goedkeuring.
Plantvoeding sinergis (PNS) en verhoog gewasmetabolisme
Aktiveer plante se verdedigingsmeganismes (Fito-aleksiene)
Bio-energie, en ondersteun bevrugting/set
Produk is goedgekeur vir die gebruik in ORGANIESE landbou deur CERES-sertifisering
Ondersteun kritiese fenologiese stadiums
Aktiveer die plant se verdedigingsisteme (“Elicit”)
Het steriliserende effek op swamsiektes soos oa botrytis agv vrugtesure en bioflavanoïde
Produk is Goedgekeur vir die gebruik in ORGANIESE landbou deur CERES-sertifisering
Aktiveer die plantmetaboliese-sisteem en groei
Verhoog natuurlike verdedigingsisteme (fito-aleksiene)
Ondersteun algemene plantgesondheid
Verhoog weerstand teen insekplae