Natuurlik kan ons op jou plaas ‘n verskil maak
Natuurlik kan ons op jou plaas ‘n verskil maak
Natuurlik kan ons op jou plaas ‘n verskil maak
Missie
Karabos Natuurlike Boerdery (Edms. Bpk / Pty Ltd) is gegrond op die oortuiging dat gesonde grond gesonde gemeenskappe bou. Vanuit ons basis in Kakamas, Noord‑Kaap, Suid‑Afrika, en uitbreidend na Namibië, is ons toegewyd daaraan om biologies verboude, voedingstofryke, residu‑vrye kos te produseer deur natuurlike fisiologiese boerderymetodes.
Visie
Plaasbesoeke deur Karabos agente regoor Suid-Afrika en Namibië bied betrokkenheid tot elke plaas.
Deur middel van grond- en blaarontledings, asook die nuutste grondbiologie-ontledings deur geakkrediteerde laboratoriums.
Tegniese ondersteuning is tot hulp en bystand vir alle kliënte.
Saam vat ons jou hand na gesonder en natuurlike sukses.
Laai kredietaansoekvorm hier af.
Maak asb seker dat die applikant en 2 getuies bl. 1-5 parafeer en voluit teken op bl. 6. Boonop moet alle vereiste dokumente wat in afdeling 7.13 gelys is, aangeheg word by die aansoek.
Stuur asseblief die voltooide aansoekvorm na
admin@karabos.co.za
Alle vorms word vertroulik hanteer en vinnig verwerk.
Ondersteuning beskikbaar indien u hulp benodig met die aansoek.
CEO of Karabos
Landbouprodukte
Plase Bedien
Gelukkige Kliente
Landbou‑agente