Hierdie produkte is saamgestel volgens die gewas se fenologiese groeibehoefte, en optimaliseer die "geen-boodskap" "(gene-message) " wat 'n bepaalde biologiese-proses ontsluit. Saam met die tydige toepassing van TopGroei se gewas-herkenbare Fisiologiese Voeding is die eindresultaat natuurlike verhoogde kwaliteit, opbrengste en voedingsdigte voedsel met verhoogde weerstand teen siektes en verlengde rakleeftyd.
Bio-aktivering van alle Landboumiddels en biologie
Funksioneer deur ‘n “Liposoom-aksie”, wat oordraging oor selwande moontlik maak
Optimaliseer huidmondjie-werking
Onsluit selbiologie en groeipotensialek
Aktiveer die werking van onkruiddoders
Ontsluit wortel-ontwikkeling & haarwortelgroei
Ontsluit jongboom-ontwikkeling – WOEMA
Word ook aanbeveel as saadbehandeling saam met B-Rus vir optimum wortelontwikkeling by grane
Stimuleer en ontsluit vegetatiewe-groei
Ontsluit onder andere:
Stimuleer reproduktiewe-fase ontwikkeling i.t.v.:
Funksioneer deur ‘n “Liposoom-aksie”, wat oordraging oor selwande moontlik maak
Optimaliseer huidmondjie-werking
Bevorder uniforme blomdrag en vrugset
Optimaliseer seldeling en -vergroting in die vrug/saad
Kombinasie van Wortel, Loof & Vrug
Ontsluit die drie groei-gleuwe by deurlopend draende gewasse soos oa tamaties, peppers, rankgewasse, bone ens.
Ondersteun vrug en groei-inisiasies.
Stimuleer bestuiwing, verseker vrugset en verbeter vrugontwikkeling
Bevorder uniforme vrugset asook skilkwaliteit en kleur
Optimaliseer voedingstofvaslegging in die vrug/saad